Demokratiese Republiek die Kongo

Moenie verwar word met Republiek die Kongo nie.
Demokratiese Republiek die Kongo
République démocratique du Congo (Frans)
Repubilika ya Kôngo ya Dimokalasi (Kongo)
Republíki ya Kongó Demokratíki (Lingala)
Jamhuri ya Kidemokrasia ya Kongo (Swahili)
Ditunga dia Kongu wa Mungalaata (Luba-Kasai)
Vlag van die Demokratiese Republiek die Kongo Wapen van die Demokratiese Republiek die Kongo
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Justice – Paix – Travail
(Frans vir: "Geregtigheid – Vrede – Arbeid")
Volkslied: Debout Congolais
(Frans vir: "Staan op, Kongolese")
Ligging van die Demokratiese Republiek die Kongo
Hoofstad Kinshasa

4°19′S 15°19′O / 4.317°S 15.317°O / -4.317; 15.317

Grootste stad Kinshasa
Amptelike tale Frans
Nasionale tale: Kongo, Lingala, Swahili en Luba-Kasai[1][2]
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek[3]
Félix Tshisekedi
Judith Suminwa
Onafhanklikheid
Vorming
Kolonisasie
Kongo-Vrystaat
• Belgies-Kongo
Onafhanklikheid van België
Zaïre
• Huidige grondwet


17 November 1879
1 Julie 1885
15 November 1908
30 Junie 1960[4]
29 Oktober 1971
18 Februarie 2006
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 344 858[4] km2  (12de)
905 354 myl2
3,32
Bevolking
 - 2024-skatting
 - Digtheid
 
115 403 027[4] (14de)
49,2 / km2
127,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$160,197 miljard[5] (90ste)
$1 552[5] (188ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$73,761 miljard[5] (86ste)
$715[5] (190ste)

MOI (2022) 0,481[6] (180ste)  –  laag
Gini (2020) 44,7[7] –  medium
Geldeenheid Frank (CDF)
Tydsone
 - Somertyd
WAT en SAT (UTC+1 en +2)
nie toegepas nie (UTC+1 en +2)
Internet-TLD .cd
Skakelkode +243

Die Demokratiese Republiek die Kongo (Frans: République démocratique du Congo, [kɔ̃ɡo]; Kongo: Repubilika ya Kôngo ya Dimokalasi; Lingala: Republíki ya Kongó Demokratíki; Swahili: Jamhuri ya Kidemokrasia ya Kongo; Luba-Kasai: Ditunga dia Kongu wa Mungalaata), ook bekend as DR Kongo, die DRK, Kongo-Kinshasa of net die Kongo,[8][9] is 'n land in Sentraal-Afrika en die tweede grootste land in AfrikaAlgerië. Dit grens aan die Sentraal-Afrikaanse Republiek en Suid-Soedan in die noorde, Uganda, Rwanda, Burundi, en Tanzanië in die ooste, Zambië en Angola in die suide, en die Republiek die Kongo in die weste. Die land het toegang tot die see deur 'n nou 40 km strook, langs die Kongorivier tot in die Golf van Guinee; andersins sou die Demokratiese Republiek die Kongo as 't ware 'n landingeslote land wees. Die naam "Kongo", wat jagter beteken, is afkomstig van die Bakongo-stam wat naby die Kongorivier kom woon het.

Nasa-Satellietbeeld van die Demokratiese Republiek die Kongo

Die Demokratiese Republiek die Kongo is ryk aan natuurlike hulpbronne, maar politieke onstabiliteit, korrupsie en die gebrek aan infrastruktuur belemmer die land se ontwikkeling, natuurlike hulpbrononttrekking en gebruik. Uitsonderings sluit in die hoofstad Kinshasa en die ander groot stede Lubumbashi en Mbuji-Mayi wat mineraalmynbouplekke is.

  1. (en) "The Constitution of the Democratic Republic of the Congo, 2005" (PDF). constitutionnet.org. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 27 Februarie 2021.
  2. (fr) "Congo-Kinshasa". Universiteit van Laval. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019. Besoek op 27 Februarie 2021.
  3. (en) "Freedom in the World 2018 – Congo, Democratic Republic of (Kinshasa)". Freedomhouse. Freedomhouse. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2019. Besoek op 9 September 2019.
  4. 4,0 4,1 4,2 (en) "Congo, Democratic Republic of the". Central Intelligence Agency. Besoek op 18 Junie 2024.
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 (en) "Democratic Republic of the Congo". Internasionale Monetêre Fonds. April 2024. Besoek op 18 Junie 2024.
  6. (en) "Human Development Report 2023/2024" (PDF). United Nations Development Programme. 13 Maart 2024. Besoek op 18 Junie 2024.
  7. (en) "Gini index – Congo, Dem. Rep". Wêreldbank. Besoek op 18 Junie 2024.
  8. (en) Starbird, Caroline; Deboer, Dale; Pettit, Jenny (2004). Teaching International Economics and Trade. Center for Teaching International Relations, Universiteit van Denver. p. 78. ISBN 978-0-943804-92-7.
  9. (en) Office of the United States Trade Representative (2003). Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se Komitee van Maniere en Middele (red.). Comprehensive Report on U.S. Trade and Investment Policy Toward Sub-Saharan Africa. Message from the President of the United States. United States Government Printing Office. p. 87. ISBN 978-1-4289-5014-6.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy